Donateurs

Belastingvoordele

Het jy geweet dat ’n skenking aan ʼn geregistreerde openbare weldaadsorganisasie (OWO) soos die hommeltuigopleidingstrust jou belasbare inkomste met tot 10% kan verminder?

Skenkings aan die studietrust is belastingaftrekbaar ingevolge artikel 18A van die Wet op Inkomstebelasting.

Jy kan help – belê van vandag in die toekoms!