Donateurs

Belastingvoordele

Het jy geweet dat ’n skenking aan ’n geregistreerde openbare weldaadsorganisasie (OWO) soos die AfriForum-veiligheidsopleidingstudiestrust jou belasbare inkomste met tot 10% kan verminder? 
Skenkings aan die studietrust is belastingaftrekbaar ingevolge artikel 18A van die Wet op Inkomstebelasting. 

Jy kan help – belê van vandag in die toekoms!