Die AfriForum-
veiligheidsopleiding-
studietrust

Skenk nou

Wat is die

Afriforum-veiligheidsopleidingstudietrust?

Forum Sekuriteit stel die AfriForum-veiligheidsopleidingstudietrustbekend in samewerking met FSAT en Solidariteit Helpende Hand.

Hierdie studietrust fokus op hommeltuigopleiding.

’n Afstandsvlieënierslisensie is ’n lisensie wat vereis word vir kandidate om hul professionele hommeltuigvlieëniersloopbaan te begin. Die kursus bestaan uit twee dele en is in drie afdelings verdeel: teorie, prakties en ’n vaardigheidstoets.

Die praktiese vliegtoets bestaan uit drie ure werklike vliegtyd waartydens die instrukteur ‘n reeks oefeninge met die kandidate voltooi. Bekwame kandidate sal dan deur die instrukteur aanbeveel word om hul vaardigheidstoets te voltooi.

Skenk en belê vandag in die toekoms!

Jy kan help.

Solidariteit Helpende Hand sal elke bydrae op ʼn rand-tot-rand-grondslag verdubbel.

Studente

Donateurs

Skenk nou